Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 12:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Op daardie dag sal jy sing: “Ek prys U, Here! U was kwaad vir my, maar U is nie meer nie.Nou troos U my.

2. God het my kom red.Ek vertrou op Hom. Ek is nie meer bang nie. Die Here, die Here is my krag en my lied.Hy het my kom red.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 12