hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66

Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Loflied vir heil

1. Op daardie dag sal jy sing: “Ek prys U, Here! U was kwaad vir my, maar U is nie meer nie.Nou troos U my.

2. God het my kom red.Ek vertrou op Hom. Ek is nie meer bang nie. Die Here, die Here is my krag en my lied.Hy het my kom red.”

3. Met blydskap sal julle drink van die fonteine van redding!

4. In daardie dag sal julle sing: “Dank die Here! Prys sy Naam!Vertel die wêreld wat Hy gedoen het.Vertel vir almal dat Hy groot is.

5. Sing vir die Here, want Hy het heerlike dinge gedoen.Laat almal in die wêreld dit hoor.

6. Jubel en juig, inwoners van Jerusalem!Want groot is die Heilige Een van Israel.En Hy woon tussen julle!”