Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 10:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In daardie dag sal die Here die gevangenskap van sy volk beëindig. Hy sal die juk van slawerny van hulle skouers aftel en dit stukkend breek.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 10

Kyk Jesaja 10:27 in konteks