Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 10:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs al is die volk van Israel so baie soos die sand op die strand, sal slegs ’n klein groepie daardie tyd terugkom. Die Here het besluit om sy volk te vernietig en sy besluit is regverdig.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 10

Kyk Jesaja 10:22 in konteks