Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die trekooievaar in die lugweet wanneer om te kom, die tortelduif en die swaeltjieweet wanneer dit tyd is om te vlieg,maar my volk ken nie die vereistes van die Here nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:7 in konteks