Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het fyn geluister na hulle gesprekke. Hulle praat nie die waarheid nie. Nie eers een van hulle is spyt oor die dingewat hulle doen nie. Niemand van hulle sê: ‘Wat het ek aangevang!’ nie.Nee, hulle storm in sonde voort, soos ’n perd injaag in ’n geveg!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:6 in konteks