Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal hulle oeste wegneem,”sê die Here. “Daar sal geen druiwe aan die wingerdstokke wees nie. Daar sal geen vye aan die bome wees nieen die blare sal verdor. Wat Ek vir hulle gegee het,sal Ek weer terugneem,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:13 in konteks