Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is hulle glad nie skaam oor al die afstootlike dinge wat hulle doen nie? Nee, hulle bloos nie eers nie!Daarom sal hulle tussen die gesneuweldes lê. Wanneer Ek hulle straf, sal Ek hulle verneder,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:12 in konteks