Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet ook ophou om vreemdelinge, weduwees en weeskinders uit te buit. Verder moet julle ophou om onskuldige mense te vermoor. Dit geld ook as julle sal ophou om julleself skade aan te doen deur ander gode te dien.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:6 in konteks