Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê vir hulle: ‘Julle is die volk wat nie na die Here julle God wou luister nie. Julle laat julle ook nie leer nie. Julle ken nie meer iets soos waarheid nie en praat dit ook nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:28 in konteks