Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sê die oppermagtige Here: “Ek sal my woede en my straf oor hierdie land uitgiet. My woede is soos ’n vuur wat nie geblus kan word nie. Dit sal al die mense, diere, bome en die oeste verteer.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:20 in konteks