Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geen wonder Ek is woedend nie! Die kinders maak hout bymekaar en die pa’s maak die vuur. Die vroue knie deeg en hulle bak koekies om aan die koningin van die hemel te offer en hulle bring drankoffers vir ander afgode! En dit alles net om my eer te krenk.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:18 in konteks