Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Koning Nebukadnesar van Babel het ons verteer, verpletteren al ons kragte getap.Hy het ons soos ’n groot monster ingesluk. Hy het sy maag vol gemaak met ons skatte. Hy het ons uit ons eie land gegooi.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:34 in konteks