Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Lig die vlag om die mure van Babel aan te val.Versterk die wagposte!Plaas wagte oral uit! Stel hinderlae op! Die Here het ’n plan met die Babiloniërs,Hy voer dit uit!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:12 in konteks