Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maak julle pyle skerp!Neem julle skilde op!Want die Here het die gedagte by die koning van die Mediërs laat posvat om op te trek teen die Babiloniërsen hulle te vernietig. Dit is hoe die Here wraak neem, Hom wreek oor sy tempel.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:11 in konteks