Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal met wie hulle paaie gekruis het, het hulle verslind. Hulle vyande het gesê: ‘Ons is nie skuldig nie, want dit is hulle wat teen die Here sondig, die Here, hulle ware rusplek en die hoop van hulle voorouers.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:7 in konteks