Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Moenie bang wees nie, my dienskneg Israel. Ek sal altyd by julle wees. Ek sal die nasies waarheen Ek julle verdryf het, heeltemal vernietig. Maar vir julle sal Ek nie vernietig nie!Ek sal julle egter nie ongestraf laat nie. Ek moet julle dissiplineer, maar op regverdige wyse.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:28 in konteks