Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die slegte dinge wat hulle gedoen het, het My baie kwaad gemaak. Hulle het ander gode aanbid en vir hulle wierook gebrand. En dit nog vir gode wat nie hulle of hulle voorouers ooit geken het nie!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:3 in konteks