Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net ’n baie klein klompie sal die dood vryspring en uit Egipte na Juda terugkeer. Die groepie Judeërs wat na Egipte gevlug het, sal uitvind wie die waarheid gepraat het en wie nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:28 in konteks