Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Jeremia het ’n boodskap ontvang oor die Judeërs wat in Egipte gewoon het. Hulle was in Migdol, Tagpanges, Memfis en in die Patrosstreek.

2. “Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: Julle het al die rampe gesien waarmee Ek Jerusalem en die dorpe van Juda getref het. Hulle lê nou verwoes; niemand woon meer daar nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44