Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 41:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joganan en sy offisiere het al die mense weggelei wat hulle uit Ismael se hande gered het. Hierdie was mense wat in Mispa oorleef het nadat Ismael Gedalja seun van Agikam doodgemaak het. Onder hulle was soldate, vroue, kinders en paleisamptenare wat hy uit Gibeon saamgebring het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 41

Kyk Jeremia 41:16 in konteks