Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 41:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die middel van herfs daardie jaar het Ismael en tien van sy mense by Gedalja in Mispa aangekom. Ismael was die seun van Netanja en die kleinseun van Elisama. Hy was van koninklike afkoms en een van die koning se offisiere. Terwyl hulle in Mispa saam met Gedalja geëet het,

Lees volledige hoofstuk Jeremia 41

Kyk Jeremia 41:1 in konteks