Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek hoor ’n uitroep van pyn soos ’n vrou wat kraam, ’n kreet van iemand wat haar eerste kind in die wêreld bring. Ek hoor die dogter van Sion snakna haar asem. Sy pleit om hulp.Sy kniel voor haar moordenaars.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:31 in konteks