Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat probeer jy doen, jy wat gestroop is?Hoekom trek jy vir jou’n rooi rok aan, versier jy jou met goue juwele? Hoekom maak jy jou oë mooi met maskara? Jy maak jou verniet mooi! Jou bondgenotehet jou verwerp en soek jou lewe.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:30 in konteks