Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 39:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Babiloniërs het hom agtervolg en koning Sedekia op die vlaktes by Jerigo ingehaal. Hulle het hom gevang en hom na Nebukadnesar, koning van Babel, toe gebring. Nebukadnesar was in Ribla in die Hamatgebied. Daar het hy vir Sedekia gesê hoe hy hom gaan straf.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 39

Kyk Jeremia 39:5 in konteks