Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 39:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe koning Sedekia en sy soldate die Babiloniërs by die stadsingang sien, het hulle gevlug toe dit donker was. Hulle het deur die koning se tuin gegaan en by die hek tussen die twee mure uit die stad gegaan. Van daar het hulle in die rigting van die Jordaanvallei gegaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 39

Kyk Jeremia 39:4 in konteks