Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 38:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die amptenare het vir die koning gesê: “Hierdie man moet doodgemaak word! Die dinge wat hy sê, breek die moed van die soldate wat nog in die stad oor is asook van die gewone mense. Hierdie man se bedoelings is nie goed nie. Hy is ’n verraaier.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 38

Kyk Jeremia 38:4 in konteks