Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Het julle gehoor wat die mense sê? ‘Die Here het Juda en Israel gekies, maar nou verwerp Hy hulle weer! Omdat Hy dit gedoen het, kyk ander nasies met minagting neer op my volk. Hulle ag hulle nie langer as ’n nasie nie.’”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:24 in konteks