Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

dan en dan alleen sal Ek my verbond met my dienaar Dawid verbreek sodat daar nie meer ’n opvolger as koning op sy troon sal wees nie. Dieselfde geld my verbond met die Levitiese priesters wat in my diens staan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:21 in konteks