Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar sal weer groot skaaptroppe wees in die dorpe van die heuwelgebied, die Laeveld en die Negev in die suide, in die grondgebied van Benjamin, in die omgewing van Jerusalem en al die dorpe van Juda. Ek, die Here, sê dit sal gebeur!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:13 in konteks