Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal ’n groot gebied vir die Here afsonder. Dit sluit in die begraafplaas en die ashoop in die vallei asook die terrasse tot so ver as die Kidronspruit. In ’n oostelike rigting sal dit wees tot by die ingang bekend as die Perdepoort. Die stad sal nooit weer ingeneem of verwoes word nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:40 in konteks