Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is wat die Here sê,Hy wat die son gemaak hetom in die dag te skyn, en die maan en die sterre om in die nag lig te maak. Dit is Hy wat die see onstuimig laat word om golwe te maak. Sy Naam is die Here,die Almagtige, en Hy sê:

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:35 in konteks