Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar so sal die nuwe verbond wees wat Ek na hierdie tyd met Israel sal sluit,” sê die Here. “Ek sal my wette in hulle gedagtes plant en op hulle harte skryf. Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:33 in konteks