Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Is Israel dan nie meer my dierbare seun nie? Is hy nie my lieflingkind nie? Selfs al moes Ek hom straf, is hy nie uit my gedagtes nie. Omdat Ek oor hom besorg is, sal Ek My oor hom ontferm.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:20 in konteks