Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat Semaja dit gedoen het, sê die Here, sal Ek hom en sy familie straf. Nie een van sy mense sal lewe om al die goeie dinge te sien wat Ek vir my volk gaan doen nie, want hy het die mense geleer om opstandig teen My te wees. Dit is wat die Here self sê!’”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:32 in konteks