Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Laat weet vir al die mense in ballingskap: ‘Die Here sê van Semaja wat van Negelam af kom: Hy het vir julle boodskappe gebring, maar Ek het hom nie gestuur nie. Hy het julle in leuens laat glo.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:31 in konteks