Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 28:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: Ek het ’n ysterjuk op die nekke van al hierdie nasies geplaas sodat hulle koning Nebukadnesar van Babel as slawe sal dien, want Ek het alles onder sy beheer gestel, selfs die wilde diere.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 28

Kyk Jeremia 28:14 in konteks