Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 27:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jojagin was destyds die koning van Juda. Hy was die seun van koning Jojakim. Koning Nebukadnesar van Babel het Jojagin en ’n groot klomp van die belangrikste mense van Juda en Jerusalem na Babel toe weggevoer. Toe hy hulle weggevoer het, het hy egter hierdie voorwerpe agtergelaat.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 27

Kyk Jeremia 27:20 in konteks