Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 27:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe met die priesters en hierdie mense gepraat en gesê: “Die Here sê: Moenie na die profete luister wat sê dat al die kosbare voorwerpe wat hulle uit die tempel van die Here weggevat het, gou uit Babel hiernatoe sal terugkom nie. Dis ’n leuen!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 27

Kyk Jeremia 27:16 in konteks