Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In dié tyd sal die mense wat deur die Here verslaan is, van een kant van die aarde na die ander kant dood lê. Niemand sal oor hulle huil nie. Niemand sal ook die lyke bymekaarmaak en begrawe nie. Hulle sal soos mis oor die grond versprei lê.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:33 in konteks