Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Profeteer vir almal hierdie boodskappe en sê vir hulle: “‘Die Here sal uit die hoogte brul. Uit sy heilige woonplek sal Hy sy stem laat bulder teen sy eie mense. Hy roep ook hard teen al die mense op die aarde. En sy stem klink soos die geskreeu van mense wat druiwe pars.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:30 in konteks