Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die Here vir my gesê: “Ek is die Here, die Almagtige, die God van Israel. Sê vir hulle: ‘Drink totdat julle dronk is en opgooi. Drink totdat julle val en nie weer kan opstaan nie. Dit is wat met julle gaan gebeur in die oorlog wat Ek oor julle bring.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:27 in konteks