Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:21-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. asook Edom, Moab en Ammon,

22. en al die konings van Tirus en Sidon en die lande om die Middellandse See,

23. ook Dedan, Tema, Bus en ander veraf plekke,

24. die konings van Arabië, die konings van die mense wat in die woestyn rondtrek

25. en die konings van Simri, Elam en Medië.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25