Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 24:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal hulle ’n verskrikking en ’n onheil maak vir al die volke van die wêreld. In al die lande waarheen Ek hulle sal versprei, sal mense hulle verag en met hulle spot. Hulle sal grappe oor hulle maak en sê: So lyk mense wat vervloek is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 24

Kyk Jeremia 24:9 in konteks