Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 24:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Soos die slegte vye wat so sleg is dat niemand dit kan eet nie,” sê die Here, “só is koning Sedekia van Juda en sy leiers, die res van die mense van Jerusalem wat in die land agtergebly het en dié wat in Egipte woon. Ek behandel hulle soos vye wat te vrot is om te eet.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 24

Kyk Jeremia 24:8 in konteks