Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In plaas daarvan sal hulle sê: ‘So waar as wat die Here lewe wat die mense van Israel na hulle eie land toe teruggebring het uit die land in die noorde en al die lande waar hulle in ballingskap was.’ Dan sal hulle weer in hulle eie land lewe.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:8 in konteks