Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê verder: “Mense lê gewoonlik ’n eed af en sê: ‘So waar as die Here, wat die mense van Israel uit Egipte bevry het, leef.’ Maar ’n tyd kom dat dit nie meer sal gebeur nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:7 in konteks