Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir my gesê: “As iemand van hierdie volk of een van die profete of van die priesters vir jou sou vra: ‘Wat is die boodskap waarmee die Here jou belas het?’ moet jy antwoord: ‘Julle is die las waarmee Hy my opsaal. Hy wil niks meer met julle te doen hê nie!’ sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:33 in konteks