Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar nou sien Ek dat die profete van Jerusalem nog erger dinge doen. Hulle is ontrou en leef vals.Mense wat verkeerd doen,moedig hulle aan om daarmee aan te hou.’n Mens sou eerder verwag dathulle mense sou aanmoedigom op te hou om verkeerd te doen. Hulle is niks beter as die mense van Sodom en Gomorra nie!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:14 in konteks