Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê vir die koningsnageslag van Dawid: Lewer elke dag regverdige uitsprake! As iemand besteel is, beskerm hulle en red hulle van hulle uitbuiters. As julle dit nie doen nie, sal my woede soos ’n vuur brand wat niemand kan blus nie. Dit sal gebeur oor al julle sondes wat julle doen.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:12 in konteks